Vertrek 26 Augustus 2007 na Suid-Amerika
9 November 2007 reis na Suid-Oos Asia via Australie/NewZeeland met 'n pitstop in Fiji
Keer 10 Januarie 2008 terug na Londen
As jy sou belangstel in 'n detail program met die lande wat ons gaan besoek en aktiwiteite, stuur vir ons 'n e-pos dan stuur ons dit aan.
Baie welkom om deel van die toer by ons aan te sluit
Wednesday, 4 April 2007
Subscribe to:
Posts (Atom)