Saturday 8 September 2007

Iquazo Valle - Brazilië/Argentinië

Die Iquazo valle is geleë op die grens van Brazil, Argentinië en Paraguay. Mens kan die valle van Brazilië en Argentinië besigtig, ons het van beide kante af gaan kyk. Van Brazilië sien mens die valle op ´n afstand wat vir jou ´n goeie geheelbeeld gee, terwyl mens baie naby kan kom aan die valle van die Argentinië kant af. Die valle is asemrowend en ons gaan nie verder met woorde probeer vertel nie, die foto´s is ook maar net ´n poging om die oorweldigende ervaring vas te vang.

Iquazo falls are situated on the border of Brazil, Argentina and Paraguay. One can view the falls from both the Brazil and Argentina side. From the Brazil side you get a brilliant panoramic view, while from the Argentinian side you can get real close to the falls. The falls are breathtaking and we won´t try to describe it in words any further, the photos below is also only an attempt to capture this magnificent site.


Van die Brazilë kant/From the Brazil side


Van die Argentinië kant/From the Argentina side



















1 comment:

huba said...

Hello Marna en Gert,

bly om te sien jy is weer aan die gang Marna. EK en Billy was Julie in BA en by die valle - nou jeuk ek sommer om weer te gaan as ek so na jul foto's kyk. Kan jul dalk die naam van die pienk steen wat tradisioneel is aan die land se naam onthou? ek het daarvan gekoop, ma nou kan ek dit nie onthou nie.
Geniet jul trip! Ek hou die blog angstig dop.

hb